Robert Fludd

Robert Fludd
Gebore(1574-01-17)17 Januarie 1574
Bearsted, Kent, Engeland
Sterf8 September 1637 (op 63)
Londen, Engeland
NasionaliteitVlag van Engeland Engeland
Beroepgeneesheer, wiskundige, astroloog, mistikus
Ouer(s)Thomas Fludd en Elizabeth Andrews Fludd

Robert Fludd of Robertus de Fluctibus (17 Januarie 1574Londen, 8 September 1637) was 'n Engelse geneesheer, wiskundige, astroloog en mistikus. Fludd speel 'n rol in die geskiedenis van die Rosekruisersbeweging deur met sy in 1617 gepubliseerde Tractatus apologeticus die gedagtegoed van die Societe Roseae Crucis te verdedig. Tussen 1598 en 1604 studeer Fludd geneeskunde, chemie en die okkultisme op die Europese vasteland, maar hy is veral bekend deur sy navorsing in die okkulte filosofie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search